HOOFDPAGINA      

dinsdag 25 januari 2011

De oranjeclub wil een allochtonenstop

Hun gebrek aan beleid en visie waar het gaat om de ongeremde toestroom van buitenlanders naar Nederland begint de oranjeclub nu op te breken. In Den Haag wil de VVD een allochtonenstop, omdat ze de problemen niet meer aankunnen.
Het gaat daarbij vooral om allochtonen met heel weinig of helemaal geen opleiding. Het oranjeregime heeft deze mensen van buitenlandse oorsprong eerst ongelimiteerd toegelaten en nu zitten ze met de gebakken peren. Straks blijkt het hele oranjeregime in te storten en mogen wij hun wanbeleid ten aanzien van de immigratie recht gaan zetten.
Word lid van de RMP, om weerstand te bieden aan onze bevolkingsgroei en de alsmaar stijgende immigratie. //

1 opmerking:

Unknown zei

Geachte redactie,

Ten eerste:
Ekskuus dat ek in Afrikaans aan u skryf, en nie in perfekte Nederlands nie.
Ons, die afstammelinge van Nederlandse immigrante in Zuid-Afrika, weet maar té goed wat 'n MultiCulturele samelewing beteken!
As die Nederlandse volk goeie raad van hul neefs en niggies in Zuid-Afrika wil aanvaar, stop dan onmiddellik alle immigrante (dit wil sê, as dit nie alreeds helemaal te laat is nie!).
Ek kyk/luister redelik gereeld na die BVN-TV, die Nederlandse kanaal vir Nederlandssprekendes in die buiteland. Ek het dus 'n redelik goeie idee van wat elke dag in u land gebeur.
Oud-president Thabo Mbeki het destyds verklaar dat "landsgrense deur blankes uitgedink is om teen swartes te diskrimineer". Hy het opdrag gegee dat Suid-Afrika se grense oopgestel moet word, en verklaar dat "Afrika een land sonder grense is".
Vandag het ons land sowat 60-miljoen inwoners, waarvan ruim 20-miljoen onwettige (illegale) immigrante uit ander lande in swart Afrika is. Ons land is arm aan vars drinkwater. Deskundiges bereken dat "indien Suid-Afrika deur beskaafde mense bewoon word, daar slegs vir 80-miljoen mense genoeg water sal wees, maar as die land se watervoorrade nie deur beskaafde, kundige mense beheer word nie, daar slegs genoeg water vir 50-miljoen sal wees."
Nouja, die volgende oorlog in Afrika sal waarskynlik oor water gaan.
Ek merk ook op dat Nederland 'n tekort aan polisielede ervaar. Ek het goeie raad aan u. Adverteer in ons regse media in Suid-Afrika dat u ervare polisielede wil, en u sal verbaas wees hoeveel belangstelling daar in ons land sal wees om in die Nederlandse polisiediens te dien. As gevolg van die ANC-regering se beleid van Affirmative Action, Black Economic Empowerment, en Transformation, is daar reeds sowat 1-miljoen blankes in ons land wat werkloos is, of wat in minderwaardige poste aangestel is. Ons land het sowat 50 000 blanke oud-polisiemanne- en vroue wat werkloos is. Nederland sal baat vind by die ontplooiing van hierdie gewese S.A. polisielede in Nederland.
Die Afrikanervolk (voorheen Boerevolk genoem) tel sowat 4-miljoen wêreldwyd. Een-miljoen het reeds werk in die buiteland gevind; een-miljoen is "gelukkig en tevrede" met hul nuwe swart base; een-miljoen wil zeer graag ook na hul stamlande in Europa vlug; en een-miljoen is bejaardes, gehandicaptes, en verarmde werkloses wat besef dat daar GEEN ontsnapping vir hulle is nie, en die dood tegemoet gaan.
Ek pleit by iedere stamgenoot (Nederlander, Duitser en Fransman), help asseblief die blankes in Suid-Afrika!
Sluit u land se grense vir "niet-Europese allochtone"; deporteer allochtone met kriminele rekords; en ontvang u stamgenote in Suid-Afrika met ope arms. Drie-miljoen Afrikaners (Boere) is 100 maal beter dan 3-miljoen Arabiere, Moslems, en ander niet-Europeane.
Ons, die regse vleuel van die Afrikanervolk, wil een Boere-republiek in Suid-Afrika, maar die ganse wereld is teen ons. Ons vyande en ons tegenstanders wil dat die Afrikanervolk totaal uitgeroei moet word. Ons mag slegs slawe in ons eie land wees, meer nie!
Maar, ons is die trotse afstammelinge van Noordwes-Europese immigrante! Ons wil een republiek - hier in Suidelik Afrika, of in Europa - tussen ons eie mense. GEEN MULTICULTI VOOR DE BOERENVOLK MEER. "Wij willen onafhankelijk en vrij zijn!!!"

Peter Murray,
Vrijstaat Provincie,
Zuid-Afrika.

Een reactie posten